Registrasie & intekening sal binnekort weer beskikbaar wees
 
Program
Die aansoeke vir 2010 het reeds gesluit.
Verblyf
Die verblyfkantoor open 1 Mei 2010 vir besprekings.
Feesterrein
Die aansoekvorm vir die Kuns- en kosmark vir Aardklop 2010 is nou beskikbaar. Aansoeke sluit teen 12 Maart 2010!



Wat is Nuut!

Andries Vrey - Feesbestuurder

Aardklop gereed om die afrikaanse kunstefees te herdefinieer...lees meer
 
Aardklop Nuus
e  Aardklop gereed om die afrikaanse kunstefees te herdefinieer
Vandeesmaand se aanstelling van Andries Vrey (33) as feesbestuurder en uitvoerende hoof van die Aardklop Nasionale Kunstefees, is die eerste stap in die implementering van die Direksie se nuwe strategie vir die Fees. meer


e  Prestasies bekroon by Aardklop 2009
’n Opdrag-produksie van die Aardklop Nasionale Kunstefees, Skrapnel, het weggestap met twee groot pryse wat jaarliks toegeken word, terwyl twee Engelse produksies erkenning gekry het deur die twee toneelspelpryse in te palm. meer


e Bekende tenoor Kobie van Rensburg te sien by Aardklop 2009
Kobie van Rensburg is sonder twyfel ’n gerekende internasionale tenoor, wat nie net spesialiseer in die veld van die vroeëre operas van Rossini nie, maar ook wêreldwyd bekend is vir sy uitvoerings in die repertorium van ’n ouer vokale era – die Renaissance, die Barok, die Klassieke en die Romantiese periodes. meer


e Lus vir ‘n bekgeveg in 2009?
Haas jou dan op 1 Oktober 2009 na die ATKV se verhoog by Aardklop 2009 vir Oopmond, ‘n bekgeveg soos min. Die bestanddele vir hierdie ongewone stuk teater is eenvoudig: ses digters, vier musikante en ‘n op-en-wakker gehoor. meer
Nuusbrief
Vul jou e-pos adres hier onder in om in te teken op die Aardklop nuusbrief poslys.





Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 

Borge

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player